# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, waarsku die huidige wêreldwye momentum van wedywering ondersteun die versplintering van ekonomieë en konflik wat wêreldvrede bedreig. Hy het ‘n hoëvlak-vergadering toegespreek op die derde G20-sjerpa-byeenkoms in Noordwes. Lamola sê ingewortelde uitdagings moet aandag kry om ‘n wêreldwye beredeneerde benadering terug te eis wat op bestendigheid, vrede, sekerheid en volhoubaarheid bou:
Minister Lamola bekommerd oor toenemende spanning wêreldwyd [KLANK]
ENG LamolaOnGlobalFragility