# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê hervorming van die regsektor bly belangrik vir die volhoubaarheid van Suid-Afrika se demokrasie. Sy het gister in Pretoria regspraktisyns toegespreek tydens ʼn vergadering met hoëvlak-rolspelers. Dit is deel van voortgesette pogings om samewerking in die regsektor te versterk en hervorming te bevorder. Kubayi sê betekenisvolle hervorming in die regsberoep is nie opsioneel nie, maar ʼn grondwetlike en ekonomiese noodsaaklikheid:
Minister Kubayi vra vinniger hervorming in Suid-Afrika se regsektor [KLANK]
ENG KubayiONLegalSector