# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het bewerings verwerp dat die regering nie die Nasionale Vervolgingsgesag ondersteun nie. Die NVG het sy vermoënswerkverrigting verbeter van 50-persent in 2020/2021 tot 73-persent in 2023/2024. Die verbetering word toegeskryf aan beter toegeruste en meer bevoegde organisasies. Kubayi het gister voor die Nasionale Raad van Provinsies verskyn en sê daar was lesse te leer uit die mislukte vervolging van Timothy Omotoso en Moroadi Cholota:
Minister Kubayi verwerp bewerings dat die regering nie die NVG ondersteun nie [KLANK]
ENG KubayiOnNPA