# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het die sinnelose moord op ʼn 30-jarige Oos-Kaapse aanklaer, Elona Sombulula, veroordeel. Sy is vroeër die week in Ngcobo doodgeskiet. Kubayi se woordvoerder, Terrence Manase, sê die minister staan saam met die Nasionale Vervolgingsgesag en alle aanklaers wat dikwels onder moeilike omstandighede voortgaan om die publiek met integriteit en moedigheid te dien:
Minister Kubayi veroordeel moord op Oos-Kaapse aanklaer, Elona Sombulula [KLANK]
ENG TerrenceonElonaSombulula