Skip to content

Minister Kubayi verleng nie tydperk vir kommentaar oor Wetsontwerp op Beskermde Openbaarmakings nie [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die tydperk vir openbare kommentaar oor die Wetsontwerp op Beskermde Openbaarmakings sal nie verleng word nie. Burgerlike organisasies het uitstel gevra weens ernstige tekortkominge en beperkte openbare bewustheid. Die wetsontwerp wil Suid-Afrika se verklikker-beskermingsraamwerk hersien deur beter veiligheidsmaatreëls, duideliker aanmelding-prosedures en finansiële aansporing vir mense wat oortredings ontbloot. Die departement se woordvoerder, Palesa Rammitlwa, sê hulle het baie kommentaar ontvang:

ENG RammitlwaONDisclosuresBill