Skip to content

Minister Kubayi sê regering is stewig in beheer om onwettige migrasie te bestuur [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die regering ignoreer nie immigrasie-kwessies nie, maar is stewig in beheer van die uitdagings. Die tussen-ministeriële komitee op Migrasie, wat president Cyril Ramaphosa gestig het, gee besonderhede oor maatreëls om migrasie-uitdagings te pak te midde van voortgesette betogings teen onwettige immigrante in dele van die land. Kubayi sê die Grensbestuursowerheid het sekerheidsmaatreëls verskerp op alle land-, lug- en see-grensposte:

ENG KubayiOnSecurity