Skip to content

Minister Kubayi sê moderne tegnologie moet aangewend word om korrupsie te bestry [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê as staatskaping toegelaat was om onverpoosd voort te gaan, sou Suid-Afrika tot ‘n mislukte staat gereduseer gewees het. Sy het gister die 15de Statebond-streekkonferensie vir Afrika-hoofde van teen-korrupsie-agentskappe in Kaapstad toegespreek. Die minister sê korrupsie, ongeag die ingewikkelde aard daarvan, word deur mense gepleeg. Kubayi sê moderne tegnologie soos kunsmatige intelligensie moet deel word van metodes om korrupsie te voorkom en te bestry:

ENG KubayiOnAI