# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het gister tydens ʼn kinderoptog na die Konstitusionele Hof memorandums van kinderbeskermingsorganisasies ontvang. Die land vier tans Kinderbeskermingsbewusmakingsmaand met die tema: Werk saam om geweld teen kinders te beëindig. Kubayi het in haar toespraak ʼn moniteringsprogram van 90 dae bekendgestel om geslagsgeweld en vrouemoord te volg van die oomblik wat dit aangemeld word tot die hof finaal uitspraak lewer:
Minister Kubayi sê dis belangrik dat kinders beskerm word [KLANK]
ENG MmamolokoonMarch