# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die Galg-opgrawingsprojek het die liggame hewin van diegene wat as politieke gevangene gehang is, en hulle families gehelp om hulle tuis met waardigheid te begrawe. Kubayi sê die Ballingskaprepatriasieprojek sal voortgaan om sy werk te doen om die oorblyfsels te herwin van mense wat tydens ballingskap dood is, deur polisie vermoor is, of in polisie-aanhouding gesterf en in vlak grafte begrawe is:
Minister Kubayi sê Ballingskaprepatriasieprojek sal voortgaan om sy werk te doen [KLANK]
ENG KubayionRepatriation