# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê Leonard Lekgetho is aangestel as nuwe hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid terwyl die regering sy pogings voortsit om korrupsie te bekamp. Lekgetho het 19 jaar ervaring in die eenheid. Woordvoerder Palesa Rammitlwa sê Kubayi glo sy ondervinding en grondige kennis sal hom goed te pas kom om die eenheid te lei om sy belangrike mandaat na te kom:
Minister Kubayi het vertroue in Lekgetho se vermoë om Spesiale Ondersoekeenheid met integriteit te lei [KLANK]
ENG RammitlwaONLekgetho