# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê sy gaan president Cyril Ramaphosa vra om die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, te skors. Dit volg na getuies ernstige bewerings gemaak het oor die gedrag van IDAC-amptenare en hulle hoof. Johnson sal Dinsdag voor die Madlanga-kommissie verskyn. Kubayi het aan SABC News gesê die ministerie sal nie inmeng met die werk van die Madlanga-kommissie nie en sal enige ingrypings aankondig wanneer nodig:
Minister Kubayi gaan Ramaphosa vra om Johnson te skors [KLANK]
ENG KubayiONJohnson