Skip to content

Minister Kubayi belê eerste vergadering van paneel wat nasionale direkteur van Openbare Vervolging moet aanwys [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het gister die eerste vergadering belê van die adviespaneel wat die nasionale direkteur van Openbare Vervolging moet aanwys. Die paneel wat deur president Cyril Ramaphosa aangewys is, moet moontlike kandidate vir die pos identifiseer en met hulle onderhoude voer. Advokaat Shamila Batohi se termyn verstryk in Januarie. Die ministerie se woordvoerder, Terrence Manase, sê die vergadering is ʼn betekenisvolle stap om bevoegde, etiese en onafhanklike leierskap vir die Nasionale Vervolgingsgesag te verseker:

ENG TerrenceonNDPP