# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, doen ʼn beroep op politieke partye om betrokke te raak om die toekoms van munisipaliteite te vorm. Hy het gister ʼn hoëvlak-dialoog met politieke leiers gevoer as deel van die voortgesette hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering. Die hersieningsproses wil eerlike nadenke en bepalende optrede bevorder om ʼn doeltreffende plaaslike regeringstelsel te vestig. Hlabisa sê plaaslike regering is waar beleide dienste word:
Minister Hlabisa sê politieke partye moet betrokke raak by toekoms van munisipaliteite [KLANK]
ENG HlabisaOnMunicipalities