Skip to content

Minister Hlabisa sê ’n doeltreffende plaaslike-regeringstelsel is nodig [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê doeltreffende plaaslike regering is nodig vir ekonomiese groei en sake-volhoubaarheid. Die minister het gister in Boksburg vir die jeug en vroue ʼn gesprek aangebied oor die hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering. Die Witskrifhersiening is in Mei bekendgestel om die behoefte te beklemtoon dat plaaslike regering by ʼn veranderende wêreld moet aanpas. Hlabisa sê die land het ʼn doeltreffende plaaslike-regeringstelsel nodig wat inwoners waarlik dien: 

ENG HlabisaOnReview