# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het kommer uitgespreek oor die vertragings in toelaagbetalings aan Onderwysassistente wat deur die Basiese Onderwys-indiensnemingsinisiatief in diens geneem is. Die Departement van Indiensneming en Arbeid het minister Gwarube se departement blameer vir die vertraagde betalings vir September en gesê nie al die vereiste dokumente, insluitend bywoningsregisters, is betyds ingedien nie. Die woordvoerder van die Departement van Basiese Onderwys, Terence Khala, sê minister Gwarube sal ‘n hoëvlakvergadering met alle belangrike belanghebbendes belê om die saak dringend aan te spreek:
Minister Gwarube werk aan die vertraging in die uitbetalings aan Onderwysassistente [KLANK]
ENG KhalaOnMeeting