Skip to content

Minister Gwarube vind oplossings vir KZN-onderwysdepartement se finansiële krisis [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê die KwaZulu-Natalse Onderwysdepartement se finansiële probleme is nie uniek aan die provinsie nie. Die provinsiale regering het onthul sy Onderwysdepartement is in ʼn haglike situasie en het dringend sowat 3,4-miljard-rand nodig. Hierdie departement is die grootste in die land met meer as twee-miljoen leerders. Gwarube sê die provinsie sal ʼn veeljarige finansiële herstelplan volg:

ENG GwarubeonKZNEducation