# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het die tydperk om kommentaar te lewer oor die konsep-Geskiedenisleerplan en beoordelings-beleidsverklarings vir grade 4 tot 12 met 30-dae verleng weens openbare belangstelling. Die wysigings het begin met die werk van die ministeriële taakspan vir Geskiedenis wat oudminister Angie Motshekga in 2015 aangestel het. Woordvoerder Terrence Khala sê die openbare belangstelling wys daar is geen vooropgestelde uitkomste vir die proses nie:
Minister Gwarube verleng tydperk vir openbare kommentaar oor konsep-geskiedenisleerplan [KLANK]
ENG KhalaONExtension