# Die Departement van Basiese Onderwys sê hy het alle skole wat met modder en asbes gebou is, suksesvol uitgeroei. Minister Siviwe Gwarube het tydens ‘n inligtingsessie aan die Parlement se Portefeuljekomitee vir Basiese Onderwys gesê dit is ‘n belangrike mylpaal in die verbetering van omstandighede waaronder onderrig gegee word. Gwarube waarsku egter oorbevolking bly ‘n ernstige probleem en die departement benodig 32-miljard-rand om meer klaskamers te bou:
Minister Gwarube sê onveilige skoolstrukture is iets van die verlede [KLANK]
ENG GwarubeOnUnsafeSchools