# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê ‘n rekordgetal van 962-duisend-832 kandidate is geregistreer om die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens in Oktober/November 2026 af te lê. Hiervan is 815-duisend-en-51 voltydse kandidate – ‘n toename van 48-duisend-508 vergeleke met verlede jaar, terwyl 147-duisend-781 deeltydse kandidate is, insluitend diegene wat hul vorige uitslae wil verbeter. Gwarube sê die Klas van 2026 is die grootste voltydse groep wat tot dusver die Senior Sertifikaat-eksamens aflê:
Minister Gwarube sê minstens een-miljoen kandidate is vir die 2026 matriekeksamens geregistreer [KLANK]
ENG GwarubeOnGrowth