Skip to content

Minister Gwarube beywer haar vir bewusmaking van onderrig oor geslagsgeweld in skole [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het beklemtoon hoe belangrik dit vir die bekamping van geslagsgeweld is, om seuns van jongs af te leer om vroue te respekteer. Sy het tydens die Uyinene Mrwetyana-gedenklesing gepraat en skole aangemoedig om geslagsgeweld-bewusmakingsprogramme te versterk en hande te vat met belanghebbendes om die kwessie by sy beginpunt aan te spreek. Sy het onderwys uitgelig as ‘n sleutelinstrument om die beskerming van vroue en kinders te bevorder:

ENG-GwarubeOnGBV