Skip to content

Minister Gwarube bevestig SOE-leefstyloudits by Basiese Onderwys [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het bevestig die Spesiale Ondersoekeenheid het begin met leefstyloudits in die departement. Die oudits vorm deel van pogings om aanspreeklikheid te versterk, onverklaarbare rykdom te verklaar en korrupsie binne die departement te beveg. Woordvoerder Lukhanyo Vangqa sê die projek weerspieël die regering se verbintenis tot etiese leierskap, deursigtigheid en goeie bestuur. Hy sê amptenare sal aanspreeklik gehou word waar oortredings of onverklaarbare finansiële winste geïdentifiseer word:

ENG VangqaOnAudits