# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana het gewaarsku grondwetlike vereistes en burokrasie belegging en ekonomiese groei in Suid-Afrika kan vertraag. Tydens ‘n geleentheid aangebied deur Rand Merchant Bank, het Godongwana beklemtoon struikelblokke wat dit moeiliker maak om projekte aan die gang te kry, moet verwyder word. Hy het gesê die regering streef na hervormings om administratiewe prosesse te vereenvoudig, infrastruktuurontwikkeling te bespoedig en privaat belegging te lok, met nuwe reëls wat munisipale vennootskappe goedkoper en makliker maak:
Minister Enoch Godongwana sê rompslomp belemmer beleggings [KLANK]
ENG GodongwanaOnRedTape