Skip to content

Minister De Lille sê voorlopige skorsing van SA Toerisme se uitvoerende hoof is onregmatig [KLANK]

# Die minister van Toerisme, Patricia De Lille, sê die voorlopige skorsing van SA Toerisme se hoof, Nombulelo Guliwe is onregmatig. Suid-Afrikaanse Toerisme se raad het Guliwe met onmiddellike ingang voorlopig geskors na ernstige bewerings van growwe wangedrag. Onder Guliwe se beheer is SA Toerisme onlangs in ʼn tenderskandaal gedompel ná bewerings van onreëlmatighede in die toekenning van ʼn 100-miljoen-rand-tender aan Pomme Express. De Lille sê die raad kan nie Guliwe skors nie omdat daar nie ʼn voorsitter of ondervoorsitter is nie:

ENG DeLilleOnBoard