Skip to content

Minister De Lille sê Krugerwildtuin is globale toerisme- en erfenisikoon [KLANK]

# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die Krugerwildtuin is ‘n ikoniese wêrelderfenisgebied en een van Suid-Afrika se belangrikste toerismebates. De Lille het tydens die park se 100-jaarvieringe by die Skukuza-ruskamp in Mpumalanga die park se bydrae tot bewaring, biodiversiteitsbeskerming en ekonomiese ontwikkeling geprys. Sy sê Kruger lok steeds besoekers van regoor die wêreld terwyl dit werksgeleenthede en plaaslike gemeenskappe ondersteun:

ENG-DeLilleOnKruger