# Die minister van Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, vra verskerpte en gekoördineerde pogings in alle sektore van die samelewing om die voortslepende werkloosheid onder die jeug aan te spreek. Volgens die jongste kwartaallikse arbeidsmag-opname vir die vierde kwartaal van 2025, staan werkloosheid onder die jeug op 43,8-persent. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê sterker vennootskappe tussen die regering en die privaat sektor is nodig omdat werkloosheid inklusiewe groei belemmer:
Minister Chikunga vra verskerpte pogings om werkloosheid onder jeug te takel [KLANK]
ENG ChikungaONUnemployment