# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê hulle sal nog hulpbronne ontplooi om veiligheid te verskerp in aanloop tot die tweede kieserregistrasie-naweek in Augustus en die komende munisipale verkiesing in November. Die afgelope paar maande is minstens 12 raadslede in vermoedelik politieke geweld vermoor. Cachalia sê dis die regering se verantwoordelikheid om seker te maak verkiesings vind plaas in ʼn veilige omgewing, veral te midde van kommer oor politieke geweld:
Minister Cachalia sê nog hulpbronne sal ontplooi word om verkiesingsproses te beskerm [KLANK]
ENG CachaliaOnAction