# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente word tans versterk en hervorm ondanks toenemende kommer oor bestuur. Hy het voor die Parlement se portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys en Opleiding verskyn, waar kwessies soos onreëlmatighede in die skema, insluitend die aanstelling van personeel, bespreek is. Manamela het die administrasie van die fonds verdedig en voer aan herhaalde raadsmislukkings sedert 2019 het bygedra tot voortdurende uitdagings:
Minister Buti Manamela verdedig NSFAS-administrasie te midde van toenemende parlementêre druk [KLANK]
ENG ManamelaOnScheme