# Die Stad Kaapstad sê minibustaxi-dienste het normale bedrywighede hervat na beraadslaging met die leierskap van die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad. Geskille tussen die taxiverenigings CATA en CODETA, vermoedelik oor ʼn roete wat Delft, Langa en Epping verbind, het verlede week ongeveer 12 lewens geëis. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die metro, Wes-Kaapse regering en polisie het die taxibedryf verseker van die polisie se sigbare ondersteuning:
Minibustaxi-dienste in Kaapstad hervat bedrywighede met polisie se ondersteuning [KLANK]
ENG QuintasONTransport