Skip to content

Minerale Raad kritiseer kabinet oor gebrek aan raadpleging oor chroombedryf-ingrypings [KLANK]

# Die Minerale Raad van Suid-Afrika is bekommerd oor regeringsplanne om in te gryp in die chroom- en ferrochroombedryf. Hy waarsku voorgestelde maatreëls soos uitvoerbelasting kan die mynbousektor benadeel, werksgeleenthede bedreig en ekonomiese groei belemmer. Die raad vra dringende gesprekke om te verseker waardetoegevoegde ver-edeling benadeel nie mynbouvolhoubaarheid nie. Die raadslid, Allan Seccombe, het die laer elektrisiteitsonkoste en belastingverligting vir plaaslike smelters verwelkom:

ENG SeccombeOnChromeIndustry