# Minderheidspartye in die Stad Johannesburg waarsku die metro is gevaarlik naby institusionele ineenstorting en is verswelg deur politieke inmengery, uitvoerende wanfunksionering, administratiewe onbestendigheid en verslegtende finansiële bestuur. Die minderheidspartye is ʼn groepering van tien klein partye wat deel is van die ANC-geleide koalisieregering in die metro. Die groepering se woordvoerder, Yongama Zigebe, sê Johannesburg se verval, wat voorkombaar was, is verhaas deur roekelose politieke gedrag:
Minderheidspartye in Johannesburg sê metro is op rand van institusionele ineenstorting [KLANK]
ENG ZigedeONCollapse