# Die Midvaal-munisipaliteit in Gauteng sê vordering word gemaak met die opgradering van die Rothdene-pompstasie. Dit vorm deel van voortdurende pogings om rioolbestuur te verbeter en onaangename reuke uit te skakel wat omliggende gemeenskappe raak. Die munisipaliteit se woordvoerder, Idah Satikhe, sê inwoners in die omgewing is bekommerd oor die aanhoudende slegte reuke wat van die pompstasie kom:
Midvaal-munisipaliteit sê opgradering van Rothdene-pompstasie vorder goed [KLANK]
ENG IdahonRothdene