Skip to content

MI5 waarsku kunsmatige intelligensie vererger bedreigings teen Britse nasionale veiligheid aansienlik [KLANK]

# Brittanje se plaaslike veiligheidsdiens, MI5, sê bedreigings van buitelandse teenstanders het die afgelope dekade viervoudig toegeneem, hoofsaaklik uit Rusland, Iran en China. Die komplotte sluit in sabotasie, sluipmoordpogings, kuberaanvalle en brandstigting. Brittanje het die afgelope jaar meer as 50 individue gearresteer oor operasies waarby Iran betrek word. MI5 se hoof, Ken McCallum, waarsku kunsmatige intelligensie vererger bedreigings teen Brittanje se nasionale veiligheid aansienlik. Hy sê die grootste bedreiging is ekstremistiese groepe wat KI-tegnologie gebruik om nuwe en bestaande biologiese wapens in te span:

ENG McCallumOnAIThreats