# Lede van die Tshwane Metropolisiedepartement het die afgelope naweek 66 motoriste in Sinoville, Akasia, Pretoria-Sentraal, Mamelodi, Cullinan en Hammanskraal in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Dit was deel van ‘n reeks geteikende padveiligheidsoptredes. ‘n Polisiewoordvoerder, Puleng Motholo, sê die departement sal met die volle mag van die wet optree teen persone wat voortgaan om onder die invloed van alkohol te bestuur:
Metropolisie slaan toe op bestuurders en voertuie in Tshwane om wet en orde te handhaaf [KLANK]
ENG MotholoONDrunkDriving