Skip to content

Metropolisie arresteer 157 motoriste in groot dronkbestuur-veldtog [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie het tydens ‘n weeklange veldtog, 157 motoriste regoor die stad aangekeer wat onder die invloed van alkohol bestuur het. Die metropolisie waarsku dat dronkbestuur lewens in gevaar stel en sal nie geduld word nie. Woordvoerder van die metropolisie, Xolani Fihla moedig die publiek aan om saam met nugter bestuurders te ry, of taxidienste te gebruik:

ENG FihlaOnCrackdown