# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het ‘n beleidsverklaring uitgereik wat dringende optrede eis teen georganiseerde sindikate wat waterinfrastruktuur saboteer. Die dokument beskryf wetlike en beleidsinstrumente om die groeiende gevaar van die watermafia te beveg. Die kommissie vra vir die klassifisering van waterverwante misdade as nasionale prioriteitsmisdade, strenger polisie-optrede, vervolgings, en beskerming van noodsaaklike infrastruktuur. Hy waarsku dat sabotasie nasionale watersekerheid bedreig en noodsaaklike dineslewering ondermyn.
Menseregtekommissie vra vir dringende optrede teen watermafia wat infrastuktuur saboteer