Skip to content

Menseregtekommissie verwelkom gewese DA-LP se onvoorwaardelike verskoning, klagte opgelos [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het ’n onvoorwaardelike openbare verskoning van die voormalige DA-parlementslid Renaldo Gouws verwelkom oor ’n video van 2010 wat rassistiese taal teen swart burgers bevat het. Wisani Baloyi van die kommissie sê die saak is opgelos deur die liggaam se alternatiewe geskilbeslegtingsproses. Hy sê Gouws het erken dat hy skade berokken het, en het onderneem om deel te neem aan die kommissie se slypskole en bewusmakingsprogramme:

ENG BaloyiGouwsApology