# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het aanbeveel dat die Makana plaaslike munisipaliteit in die Oos-Kaap se raad ontbind en ʼn regsgeding ingestel word teen burgemeester Yandiswa Vara en haar leierskap. Dit volg nadat die kommissie ʼn verdoemende verslag vrygestel het oor die munisipaliteit se water- en sanitasiekrisis. Hy sê sistemiese en strukturele mislukkings skend inwoners se grondwetlike reg op waardigheid. Henk Boshoff van die Menseregtekommissie sê tussen 2023 en 2026 het hulle meer as 30 klagtes oor mislukte dienslewering van inwoners ontvang:
Menseregtekommissie beveel aan dat Makana-munisipaliteit se raad ontbind word [KLANK]
ENG BoshoffOnBucketSystem