# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie is bekommerd dat die Konstitusionele Hof se beslissing sommige menseregte-oortreders kan toelaat om sy aanbevelings te ignoreer indien daar nie ʼn hofbevel is nie. Die hoogste hof het gister beslis dat die kommissie se bevindings nie wetlik bindend is nie, en regs-ingryping nodig is om dit in te stel. Woordvoerder Henk Boshoff het aan die SABC gesê die uitspraak verminder nie die kommissie se grondwetlike belangrikheid nie:
Menseregtekommissie bekommerd dat oortreders misbruik sal maak van sy voorskrifte [KLANK]
ENG BoshoffOnConcerns