# Die polisie in KwaZulu-Natal-polisie het met ‘n soektog begin nadat agt mense gisteraand in die Zama-informele nedersetting in Umlazi se U-afdeling doodgeskiet is. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê die slagoffers, ses mans en twee vroue tussen 22 en 40 jaar oud, is met veelvuldige skietwonde gevind. Netshiunda sê onbekende verdagtes het ‘n woning bestorm en losgebrand. Hy het bevestig die motief is nog onbekend en die ondersoek duur voort:
Mensejag van stapel gestuur na dood van agt mense in Umlazi-massaskietvoorval [KLANK]
ENG-NetshiundaOnMurders