# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê hulle is bekommerd oor die 57 voorvalle van inbraak en vernielsug by 46 skole gedurende die wintervakansie. Hy sê dis ‘n beduidende toename teenoor dieselfde tydperk verlede jaar toe 45 voorvalle by 39 skole aangemeld is. Maynier sê skooleiendom loop ‘n groot gevaar van inbrake en beskadiging tydens skoolvakansies, en daarom het die departement sekerheidsmaatreëls by 424 skole in hoë risikogebiede ondersteun tydens die vakansie:
Meer skole loop deur onder diefstal en skade tydens wintervakansie in Wes-Kaap [KLANK]
ENG DavidonTheftandDamage