# Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aangekondig die polisie sal voor die einde van die maand vyf-duisend-500 nuwe lede werf. Hy sê hul opleiding sal tussen Januarie en Februarie volgende jaar begin. Masemola sê die ouderdomsbeperking om by die polisie te kan aansluit is tot 35 verhoog, in ooreenstemming met die Nasionale Jeugbeleid:
Meer as vyf-duisend nuwe polisielede gaan by die diens aansluit [KLANK]
ENG FannieonJointRanks