Skip to content

Meer as R176-miljard ingesamel by Waterbeleggingsberaad [KLANK]

# Die Minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het aangekondig meer as 176-miljard-rand is in die laaste drie dae van die Waterbeleggingsberaad in Kaapstad ingesamel. Sy sê net 80 belangrike waterbeleggingsprojeke van 38 verskillende lande is vir die beraad gekies. Volgens haar het gebrekkige beleggings in water het alle winste van al die volhoubare ontwikkelingsplanne van water en sanitasie beïnvloed:

ENG MajodinaonWaterSummit