Skip to content

Meer as 9,000 mense onderskep gedurende eerste kwartaal van die jaar [KLANK]

# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê ‘n totaal van nege-duisend-954 persone is gedurende die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar onderskep, aangekeer en gedeporteer terwyl hulle probeer het om die land onwettig binne te kom. Masiapato sê vyf-duisend-826 het nie dokumente gehad nie, twee-duisend-127 kon nie toegelaat word nie en twee-duisend-en-een was ongewenste persone. Die kommissaris sê die meerderheid van die onderskepte en gedeporteerde individue was Basotho’s, Zimbabwiërs en Mosambiekers:

ENG MichaelonIntercepted