Skip to content

Meer as 700 eiendomme van R1,3-miljard in Tshwane verwys vir bestraffende tariewe en belasting [KLANK]

# Die Stad Tshwane het 713 eiendomme na die stad se Departement van Finanasies verwys vir bestraffende tariewe en belasting. Die stad se Bou-omgewing en Afdwingings-afdeling het onwettige grondgebruik by die eiendomme identifiseer en die eienaars het dit nie reggestel nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Stadsbeplanning, Sarah Mabotsa, sê die eiendomme het ‘n gesamentlike waarde van 1,3-miljard-rand:

ENG SarahonProperties