# Gauteng se polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê die stryd teen misdaad in die provinsie gaan voort. Meer as 70 ongedokumenteerde persone is die naweek tydens Operasie Shanela in Ekurhuleni vasgetrek. ’n Polisiewoordvoerder, Neldah Sekgobela, sê die speurders het 917 verdagtes aangekeer waarvan 157 vir misdade teen vroue en kinders was. Sy sê ʼn nakomingsinspeksie by drankwinkels is in Germiston en Primrose uitgevoer:
Meer as 70 ongedokumenteerde persone vasgetrek tydens Operasie Shanela in Ekurhuleni [KLANK]
ENG SekgobelaOnInspection