Skip to content

Meer as 6,000 mense deur oorstromings geraak in eThekwini [KLANK]

# Die burgemeester van eThekwini, Cyril Xaba, sê goeie vordering is gemaak om die meer as ses-duisend gesinne by te staan wat deur die onlangse oorstromings geraak is. Gure weer, insluitend swaar reën van 19 Februarie tot 14Maart, het lewens geëis en infrastruktuur in eThekwini beskadig. Xaba sê hulle het ‘n veelhoekige benadering om te help met die hervestiging van inwoners wat dakloos gelaat is:

ENG CyrilonFloods