Skip to content

Meer as 600 000 aanlyn aansoeke vir graad 1 en 8 in Gauteng geregistreer [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement sê meer as 600-duisend suksesvolle aansoeke is geregistreer gedurende die aanlyn 2026-aansoektydperk vir graad 1 en graad 8. Hierdie mylpaal is gister bereik, net minder as twee weke nadat die stelsel op 24 Julie vir aansoeke geopen het. Die aansoektydperk sluit op die 29ste van hierdie maand. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê aansoekers met volledige voorleggings sal vanaf 16 Oktober plasingsaanbiedinge begin ontvang:

ENG MabonaOnOnlineSystem