Skip to content

Meer as 55 000 verdagtes aangekeer, beslag gelê op 880 onwettige vuurwapens in Wes-Kaap sedert April [KLANK]

# Meer as 55-duisend verdagtes is van Apil tot nou vir verskeie misdade in die Wes-Kaap aangekeer. Dit sluit in 679 verdagtes vir moord en 684 vir poging tot moord, waarvan die meeste bendeverwant is. Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Thembisile Patekile, sê nege-duisend-187 gevaarlike wapens en beslag is gelê op 880 onwettige vuurwapens:

ENG PatekileonFirearms