# Gautengse wetstoepassingsagentskappe het die afgelope naweek 419 verdagtes in hegtenis geneem tydens hoëdigtheids-operasies en Operasie Shanela. Die arrestasies was in Ekurhuleni, Tshwane, Johannesburg, die Wes-Rand en Sedibeng. Aanklagte het gewissel van bestuur onder die invloed van drank, die besit van dwelms, onwettige mynboubedrywighede, tot die oortreding van immigrasiewette. Die woordvoerder van Gemeenskapsveiligheid, Ofentse Morwane, sê duisende mense en voertuie is deursoek:
Meer as 419 in Gauteng in hegtenis geneem tydens naweek-misdaadoperasies [KLANK]
ENG-MorwaneOnArrests