Skip to content

Meer as 40-duisend onwettige buitelanders sedert begin vanjaar aangekeer [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê meer as 40-duisend onwettige buitelanders is sedert begin vanjaar aangekeer, meer as sewe-duisend-400 net in die afgelope maand. Die regering verskerp optrede teen onwettige immigrasie en stel strenger grensbeheer in. Kubayi, wat voorsitter is van die tussenministeriële komitee op Migrasie, verwerp die bewering dat Suid-Afrika inherent xenofobies is of nie mense van buite die landsgrense verwelkom nie:

ENG KubayiOnForeignNationals